Video's (Page 4)

Liberale Teologie in die NG Kerk

Inhoud: 00:00 Inleiding02:30 Wat is liberale teologie?07:17 Engelse Deïsme08:57 Duitsland16:51 Nederland21:03 Stellenbosch30:26 Pretoria32:50 Bloemfontein34:35 Samevatting37:38 Gedagtes oor teologiese opleiding Sien ook: Die boek “Opgestaan” (Frederik Mulder, 2010) gratis in PDF formaat ( https://bit.ly/2WyGvmg ) “Opgestaan” opgesom in video formaat vir Engels-sprekende vriende ( https://bit.ly/2WBWn7D )

‘Protest’ (“Opgestaan” opgesom)

Die boek “Opgestaan” opgesom in video formaat vir Engels-sprekende vriende. Dit handel oor studente se stryd om geloof by Tukkies in die jare 2001-2006. Let wel: hierdie is ‘n video reeks in 7 dele. Protest Part 1: Preface (bo) Protest Part 2: Overview Protest Part 3: Progressive Strategies Protest Part 4: Progressives Occupying Protest Part 5: Progressive Discrimination Protest Part 6: Progressive Militants Protest Part 7: Banned For The Bodily Resurrection Of Jesus Sien ook: Die boek “Opgestaan” (Frederik Mulder,…