Raak betrokke

Raak betrokke

Tans bestaan ons werk uit ~3 video’s per maand (sommige in Afrikaans, ander in Engels) oor ‘n verskeidenheid toepaslike kwessies wat Christene raak.

Ons hoop dat ons bediening gelowiges sal versterk om dit wat vals is te verwerp, die waarheid te omhels en om hulself toe te voeg by denominasies en plaaslike gemeentes waar die gesonde leer gekoester en bewaar word.

Vanaf die “Meer oor bediening” bladsy

Maak gerus kontak per e-pos by ferdiemulder@gmail.com of deur die Facebook bladsy “Evangelical Platform“.
As jy die video’s sinvol vind, stuur gerus aan na diegene wat daardeur bemoedig of toegerus kan word. Dankie vir almal wat kontak maak en jul gebede. As jy belangstel om Evangelical Platform bediening te ondersteun vir toekomstige video reekse, skrywe en algemene navorsing, oorweeg asseblief om by te dra deur die Standard Bank rekening.

Ferdie Mulder
Standard Bank (Suid-Afrika)
Tjekrekening: 10176969789
Takkode: 051001

Vir skenkings vanaf oorsee
SWIFT adres: SBZAZAJJ