Doleer & Laodisea

Meer en meer NG predikante worstel oor die pad vorentoe. In hierdie video probeer ons hulle bemoedig om onder moeilike omstandighede getrou aan die Here te bly.

Vir meer detail oor die dankoffers wat gemeentes aan Sinodes gee, sien die Oos-Kaap uiteensetting van ‘n paar jaar gelede: https://ngkok.co.za/admin/vrae-sinode-bydraes.pdf
Luister ook na die verdere verduideliking oor die dankoffers wat gemeentes aan Sinodes gee: https://youtu.be/j-VDQy6_rlA?t=124