In gesprek met…
Jong Dominees
In gesprek met Ds Julian Olivier en Ds DJ Kleynhans Ds Julian Olivier: https://www.youtube.com/channel/UCyXMynXJASAt3hZ4nOpifGADs DJ Kleynhans: https://www.youtube.com/channel/UCkavrgq2bnpG6EozcWMXwiA
Sola Scriptura
In gesprek met Ds Erik van Zyl oor Sola Scriptura.
Prof Hoffie Hofmeyr
Inhoud: 00:00 Inleiding02:28 Agtergrond en roeping08:48 Teologiese opleiding10:23 Bewuswording van bepaalde ontwikkelings13:07 Klonkies en kabouters en die (radikale) historiese kritiek21:41 Geloofstandpunt 200729:37 Ware kerk en valse kerk (NGB 28 & 29)32:20 Eerlikheid en die legitimasie-eed36:46 Omvang van afwykende leer en NG Kerkorde Art. 3742:23 Bemoediging en bronne vir studente en predikante46:15 Enigste troos in lewe en sterwe49:05 Oproep en voorskou van NG Kerk51:36 Groet en gebed56:07 Afsluiting
Doleer en dwaalleer? In gesprek met Dr Gerhard Mahne oor Ds Nelis Janse van Rensburg
Die Moderator van die NG Kerk, Ds Nelis Janse van Rensburg, het onlangs beskuldigings van dwaalleer in die NG Kerk ten sterkste ontken. In hierdie onderhoud bespreek ek en Dr Gerhard Mahne hierdie aantuigings en gee ook antwoorde aan NG lidmate oor die geskiedenis van dwaalleer en ook praktiese raad oor die pad vorente. Dr Mahne is ‘n kenner oor Dr Andrew Murray en het sy doktorale studie oor hom gedoen. Kyk ons video oor Dr Andrew Murray: https://www.youtube.com/watch?v=9hLwEuYHm7A
Johan Heyns & Willie Jonker
Kyk na die video by die [en] Engelse afdeling van die webblad.
Back to the Bible Mission
Kyk na die video by die [en] Engelse afdeling van die webblad.
Robert Yarbrough
Kyk na die video by die [en] Engelse afdeling van die webblad.
Prof Johan Heyns se suster: Mev Christine Veldsman
In gesprek met die suster van Prof Johan Heyns, Mev Christine Veldsman.Onderhoud gevoer op 22 April 2021.