Video’s

Toerusting vir besorgde Christene

Die volgende scenario herhaal dikwels: Beweerde kommerwekkende gebeure van die NG Kerk is in die nuus (hetsy hoofstroom- of kerknuus) Besorgde Christene doen daaropvolgend navrae Deur die kanale van die Algemene Sinode of op plaaslike gemeente vlak word vleiende terugvoer gegee. Dit skep die indruk dat daar bloot te doen is met verdagmakery of sensasie en dat die NG Kerk eintlik gesond is en goeie toesig hou oor die leer en leef van haar predikante en opleiding van toekomstige predikante.…

Kerkskeuring

Na aanleiding van hoe Johannes Calvyn somtyds gebruik word in die N.G. Kerk. Daar word verwys na:Ds Dubois du Toit onderhoud met ds Piet Otto: https://www.youtube.com/watch?v=3XNmWvppVGA

Stellenbosch Queer Breuklyn

Sien van ons vorige video’s wat meer agtergrond gee tot hierdie video:04:13 – Nuwe Paradigma 2021 ( https://www.youtube.com/playlist?list=PLxxsKU8_xxxYuXU4o8lRI8t62-tHD6ZR0 )06:07 – Protest Against Progressive Takeover ( https://www.youtube.com/playlist?list=PLxxsKU8_xxxbmjMW6b-qSEnag2xzNH6Eh )06:57 – Afrikaanse Teologiese Toerusting Reeks 2020 ( https://www.youtube.com/playlist?list=PLxxsKU8_xxxZ989NepRR1FtX-pYVtvlZt )10:11 – Kritiese Teologie Mites 1: Vorm-Kritiek ( https://www.youtube.com/watch?v=xF6yOT1Exhc )14:12 – Recognizing False Teachers (rakende die “Historical Jesus”) ( https://www.youtube.com/watch?v=JFcpiNWKogc )17:26 – Dr Andrew Murray Kaping (rakende Dr Francois Wessels se boek) ( https://www.youtube.com/watch?v=9hLwEuYHm7A )22:14 – Robert [Bob] Yarbrough (rakende Adolf Schlatter) ( https://www.youtube.com/watch?v=wDNLbm95ZL4 )…

Vrou in die Amp (1/3)

1990 Algemene Sinode Agenda: https://www.kerkargief.co.za/doks/acta/AS_Agenda_1990.pdf1990 Algemene Sinode Notule: https://www.kerkargief.co.za/doks/acta/AS_Notule_1990.pdf

Dr Ben du Toit

Oneer of Doleer? Dr Ben du Toit In gesprek met Prof Sybrand Strauss: https://youtu.be/6i-VC58DljQDr Ben du Toit … afskeid van God en die NG Kerk: https://youtu.be/sYJEXRFNg9A Jean Oosthuizen gesels met Dr Ben du Toit: https://www.youtube.com/watch?v=SxiwQm9CSUI&t=2759s