Posts from Maart 2022

Toerusting vir besorgde Christene

Die volgende scenario herhaal dikwels: Beweerde kommerwekkende gebeure van die NG Kerk is in die nuus (hetsy hoofstroom- of kerknuus) Besorgde Christene doen daaropvolgend navrae Deur die kanale van die Algemene Sinode of op plaaslike gemeente vlak word vleiende terugvoer gegee. Dit skep die indruk dat daar bloot te doen is met verdagmakery of sensasie en dat die NG Kerk eintlik gesond is en goeie toesig hou oor die leer en leef van haar predikante en opleiding van toekomstige predikante.…