Posts from Augustus 2021

Prof Hoffie Hofmeyr

Inhoud: 00:00 Inleiding02:28 Agtergrond en roeping08:48 Teologiese opleiding10:23 Bewuswording van bepaalde ontwikkelings13:07 Klonkies en kabouters en die (radikale) historiese kritiek21:41 Geloofstandpunt 200729:37 Ware kerk en valse kerk (NGB 28 & 29)32:20 Eerlikheid en die legitimasie-eed36:46 Omvang van afwykende leer en NG Kerkorde Art. 3742:23 Bemoediging en bronne vir studente en predikante46:15 Enigste troos in lewe en sterwe49:05 Oproep en voorskou van NG Kerk51:36 Groet en gebed56:07 Afsluiting

Doleer en dwaalleer? In gesprek met Dr Gerhard Mahne oor Ds Nelis Janse van Rensburg

Die Moderator van die NG Kerk, Ds Nelis Janse van Rensburg, het onlangs beskuldigings van dwaalleer in die NG Kerk ten sterkste ontken. In hierdie onderhoud bespreek ek en Dr Gerhard Mahne hierdie aantuigings en gee ook antwoorde aan NG lidmate oor die geskiedenis van dwaalleer en ook praktiese raad oor die pad vorente. Dr Mahne is ‘n kenner oor Dr Andrew Murray en het sy doktorale studie oor hom gedoen. Kyk ons video oor Dr Andrew Murray: https://www.youtube.com/watch?v=9hLwEuYHm7A