Posts from Januarie 2021
Prof Dirkie Smit
Sien ook: Reformatoriese skrifuitleg – https://www.youtube.com/watch?v=JFcpiNWKogc Selfdegeslagverhoudings – https://www.youtube.com/watch?v=NRBlai-G5tY Liberale teologie in die NG Kerk – https://www.youtube.com/watch?v=DOqtu3FXBPY WD Jonker, JA Heyns, Op Weg Met Die Teologie vollediger aanhaling: “Die ideaal van eietydsheid, van begryplikheid en toeganklikheid, van openheid vir en kommunikasie met die mens van ‘n bepaalde tyd, kan so ver gevoer word, dat die tydsgees uiteindelik die beslissende maatstaf vir die teologie en desnoods van die openbaring self word. Dan is dit nie meer God wat in Sy Woord…
Namibië: Op weg met die Algemene Sinode?
Sien ook: selfdegeslagverbintenisse. ‘n Nuwe Godsdiens? ( https://www.youtube.com/watch?v=NRBlai-G5tY ) Liberale Teologie in die NG Kerk. ‘n Historiese Agtergrond deur Dr Ferdie Mulder ( https://www.youtube.com/watch?v=DOqtu3FXBPY )